Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"Soos die Engelse sê: 'n bit overrated maar nog tans 'n besoek werd. Ons was gelukkig om skole vol walvisse wat in die baai baljaar te sien."
"Rustige en veilige omgewing. Perfek om te bly en die omliggende ongerepte areas te verken."
"Ons is mal oor Paternoster. Die dorpie het regtig my verwagtinge oortref. Soveel restaurante en oulike winkeltjies. Ons het tot 'n kleipotmaak-klas gedoen. Kinders het dit so geniet. Sal beslis weer Paternoster toe gaan."
"If you want a relaxed holiday, then St Helena Bay is a great option. You will feel the West Coast hospitality and laid-back vibe as soon as you arrive."
"Ideal holiday destination for family or friends. Beaches are clean & cleaned often. "
"Wanneer jy net in St Helenabaai inkom dan is jy 'n bietjie disappointed oor hoe dit lyk maar soos jy verder in beweeg na Brittania se kant raak dit al hoe mooier en mooier en nogmaals mooier. Restaurante is maar yl gesaai-moes Paternoster toe vir 'n lekker ete by Leeto. Vir baie rus en baie vrede is St Helena en omgewing een van die beste plekke om te besoek."
"Rietlaagte is naby Klawer en nie te ver van Vredendal nie. Koekenaap en Lutzville was ook nie te ver nie. Ons provinsiale paaie is ook in 'n goeie toestand."