Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.
"Anita’s self-catering is in Danabaai. Pragtige ongerepte omgewing waar diere vry loop tussen die huise. Danabaai het pragtige natuurskoon wat bydra tot ‘n rustige en vreedsame omgewing."
"Paternoster is seker een van die mooiste en karaktervolle plekkies in die land. 'n Absolute moet besoek aan die Weskus."
"Isabella's restaurant at the harbour is the best place to eat at. Worth every cent. Good helpings and very fresh fish. Friendly staff. Bird island is a must, the Cape Nature staff are knowledgeable and friendly."
"Is 'n pragtige dorpie van wat ons kon sien, omdat ons eers laat die middag daar gekom het en vroeg vertrek het. Ons sou egter graag meer van die dorpie wou sien."
"Pragtig, maar alles is nogals duur by die restaurante."
"Knysna is the best, it has all the activities that someone can be interested in and also there is no crime at all."
"Plettenbergbaai is mooi en het alles wat 'n groot dorp moet hê, baie mooi natuurskoon en see."
"We encountered 8 dead seals on the shore whilst doing a beach walk in Hannasbaai. This should be investigated. The beach can be cleaned somewhat from all the kelp, it makes walking unpleasant because of the stench."
"Het nie juis geweet wat om te verwag nie. Die omgewing is fantasties. Dorpie was nie heeltemal wat ons verwag het nie. Maar wat jy nodig het is daar."