Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Struisbaai, Wes-Kaap

12 on Golf

"Baie mooi dorp. "

Strandfontein, Wes-Kaap

C Melody Selfsorg Eenhede

"'n Pragtige strand en alles lyk so skoon."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Hokkie

"Het 'n paar dinge om te sien, Malgaseiland. Goeie viskos-eetplekke. Blommeprag. Langste trein met steenkool ooit."

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"It's our favourite destination and go there once or twice a year."

Stilbaai, Wes-Kaap

See-Struis

"You may leave but your heart will stay behind in this little town!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Yellow House

"'n Moet-sien vir almal."

Tulbagh, Wes-Kaap

EpiStay

"Baie mooi dorp."

Kaapstad, Wes-Kaap

Marina Views

"Te veel om te doen in 'n kort tydperk, bespreek gerus vir minstens 7 dae."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Dam

"Beïndruk met die netheid en skoonheid van die dorp."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Die Kabin

"Danabaai is 'n pragtige strand net buite Mosselbaai."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Oupa See

"Vir die Gautengers. Kreef in Lambertsbaai is goedkoper as steak in Pretoria!"

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Lieflike strand, weer was perfek."

Doringbaai, Wes-Kaap

Die Anker Guesthouse

"Lekker gekuier. Aan the beveel."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Slakkepas 61

"Pragtige dorpie, kuier daar geniet."

Velddrif, Wes-Kaap

47onWaterkant

"It's near the Bokkom Laan. River full of flamingos. There is also 2 little restaurants. Beautiful view."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Vriendelike mense, almal groet en wil jou van hulp wees."

Witsand, Wes-Kaap

Suzys Accommodation

"Baie veilige en rustige omgewing. Inwoners baie vriendelik en behulpsaam."

Struisbaai, Wes-Kaap

Fagans

"Genoeg te doen en sien."

Mosselbaai, Wes-Kaap

11th on 6 Avenue

"Great place with excellent restaurants."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Vensterklip

"Skoon en netjies. Wil terug met ons volgende wegbreek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Seaview Lodge

"Mosselbaai is puik. Hartenbos nie eintlik voldoen aan verwagtinge nie. Sal weer Mosselbaai self gaan besoek."

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Castle 2

"Lieflike vakansiedorpie met die oulikste plekke/winkels. Oep ve Koep is 'n moet."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Dit het 'n mooi uitsig oor die dam. Dis 'n rustige, stil en veilige omgewing om in te bly."

Hermanus, Wes-Kaap

Sandbaai Country House

"Besonders mooi en rustig. Voorwaar 'n mensvriendelike dorp."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Springs

"Montagu was nog altyd 'n wegbreekbestemming vir ons. R62 is so vol dinge om te doen."

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Heights Villa

"Sal graag gou weer wil gaan."

Blad
Blad 699 - Wys 20941 tot 20970
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang