Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Riversdal, Wes-Kaap

Rusticana Guest House

"Baie dankie - lekker, skoon, vriendelike dorp."

Prins Albert, Wes-Kaap

57 Mark Street

"Een nag in die dorpie is nie genoeg nie. Moet die dorpie ten minste 2 aande oorbly om alles te ervaar. Effense ompad om dit te gaan sien het, maar die inwoners van die dorpie is baie vriendelik."

Kaapstad, Wes-Kaap

Westbury House

"Clean and organized. Safe and no potholes. Beautiful mountains and sceneries."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Beach Villa

"Melkbosstrand is 'n pragtige plek."

Paternoster, Wes-Kaap

Paters Nessie

"Outydse sjarme is wat die dorpie uniek maak. Vriendelike mense en heerlike kos."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Gumtree Guest House

"Baie verskillende lekker restaurante wat volstruisvleis heerlik kan gaarmaak en voorsit."

Kaapstad, Wes-Kaap

Melkbos Moments

"Pragtige wynlande, mooi natuur, paaie uitstekend. Als skoon en word mooi instandgehou."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Lekkerberg

"Bietjie dood en min interessante winkels. Meeste plekke maak vroeg toe."

Pearly Beach, Wes-Kaap

24 Carpenter

"Min om te doen, veral vir jong kinders."

Sedgefield, Wes-Kaap

The Gull

"Sedgefield is lekker sentraal om die area te verken."

Kaapstad, Wes-Kaap

De Vie Akkommodasie - Eenheid 1

"Vir ouer garde besig vir 'n rustige vakansie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Blye Uitsig

"Pragtige dorp, en baie om te sien en doen. Kango grotte is 'n moet om te gaan kyk."

Gansbaai, Wes-Kaap

Stay at Perlemoenbaai

"Dit was vir ons 'n voorreg gewees om Gansbaai te verken."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Breaker View

"Mosselbaai is 'n heerlike plek wat soveel bied om te doen. Vir die wat hou van snuffel, sal verbaas wees oor wat hulle sal ontdek. Ongerepte strande vir die wat daarvan hou. Hawe ervarings, ou geboue en museums. Alles die moeite werd in 'n netjiese dorp wat soveel kan bied."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Grotjie

"'n Goeie punt om verskillende dorpe te besoek."

Ceres, Wes-Kaap

The Village Restaurant & Guesthouse

"Die prentjiemooi ritte en die gevoel van die plek is nogals nice."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Argyll B&B

"Uitstekende plek om KKNK aan te bied, lekker eetplekke en heelwat besienswaardighede."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Holiday on Harrier

"Quaint, beautiful beaches unspoiled and untouched."

Hermanus, Wes-Kaap

The Potting Shed Guest House

"Die ligging was awesome. Sal beslis weer soontoe gaan."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lambert's Bay Seafront

"Die restaurante is te min vir die aantal vakansiegangers. Jy kan nie net in loop as jy wil nie - dit is baie besig en vol. Jy moet bespreek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Caline VIP

"Bly 'n mooi plekkie."

Paarl, Wes-Kaap

Mountain Glimpse

"Sal weer wil gaan besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Big Bay Beach Club 37

"Wow. Wow. Wow. Die Kaap sal ons beslis weer sien. Dit bly darem net mooi."

Heidelberg, Wes-Kaap

Lemon Tree Cottage

"Heidelberg is een van die Wes-Kaap se pragtige, versteekte diamante wat die moeite werd is om te ontdek."

Blad
Blad 69 - Wys 2041 tot 2070
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang