Pick your preferred language

English

Afrikaans

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.

Jacobs Bay, Western Cape

Weskushuis

"Jacobsbaai is 'n wonderlike plek vir 'n spesiale en rustige wegbreeknaweek."

Kommetjie, Western Cape

Happy Home Imhoff's Gift

"The one restaurant we went to, Fisherman's, is also a lovely place to dine at. Nice vibe and big outside area for kids to play."

Noordhoek, Western Cape

Walker's Stay

"Beautiful beach and scenery."

Hartenbos, Western Cape

29 @ Weenen

"Baie rustig buite seisoen, te min parkeerplek by die strand-oorde vir besoekers wat nie van ATKV-oord gebruik maak nie."

Glencairn, Western Cape

Seascape Guest House

"Glencairn is 'n baie mooi en skoon plek en ek sal met graagte weer daar 'n booking maak vir my vakansie."

Mykonos, Western Cape

Raaswater

"Altyd 'n buzz. Lekker besig, maar ook 'n rustigheid van die see. Love it."

Vermont, Western Cape

Dolphin Apartments

"Baie veilige pragtige area."

Paternoster, Western Cape

Dreamcatcher Mint

"Baie mooi en lekker lang strand om te loop. "

Durbanville, Western Cape

Petite France

"Durbanville is 'n bakgat plek."

Strand, Western Cape

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Inkopiegeriewe min op strandfront."

Monte Vista, Western Cape

LizAris

"A perfect inbetween place to stay out of the hub of the city. Little traffic with easy access to the wine farms and Cape Town. Well priced."

Tulbagh, Western Cape

EpiStay

"Very small, not much to do. "

Bloubergrant, Western Cape

Blouberg Studios

"Lekker rustig en 'n goeie plek om te ontspan en rustig te wees."

Paternoster, Western Cape

The Loft

"Hier is dit lekker, hier moet mens bly."

Sea Point, Western Cape

4 On Highworth

"Just love the whole vibe and it is so central and close to V&A Waterfront!"

Paternoster, Western Cape

Paters Nessie

"Paternoster is 'n ideale wegbreek van nie meer as 3 dae nie."

Struisbaai, Western Cape

Two Oceans

"Beslis 'n plek om te besoek, sal nie spyt wees nie. "

Cape Winelands, Western Cape

Wild Clover Cottages

"Pragtig, groen, vars, skoon en kalm."

Muizenberg, Western Cape

See-Wegkom @ Swallow House Suites

"Great activities, restaurants and shops to visit in walking distance."

Paternoster, Western Cape

Sandals

"A little slice of heaven."

Greyton, Western Cape

Die Markhuisie

"Pragtige plek, maar mense met honde tel nie die "landmyne" op nie. Ook waar die perde loop is oral mis. Dit is teleurstellend."

Wilderness, Western Cape

Thatch Manor on 5th

"Lekker vakansie-gees met heerlike eetplekke vir vele palette."

Struisbaai, Western Cape

Speedo's en Crocs

"Wil so gou moontlik teruggaan vir lekker vis, dis heerlik daar veral vir klein kinders. Daar is nie strome by die hawe se strand nie. Love dit!!"

Parow, Western Cape

Die Peperboom

"Goed geleë vir besoeke aan Kaapstad."

Tokai, Western Cape

Tranquil Tokai

"Baie gerieflik geleë ten opsigte van die VSA Ambassade."

Greyton, Western Cape

4 on Regent

"Prentjiemooi dorpie met baie om te doen. Heerlike restaurant om van te kies en keur. Die markie is ook 'n moet. Staproete teen die berg op vir die avontuurlustiges. Greyton is beslis 'n great dorpie!"

Page
Page 722 - Showing 21631 to 21660
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers