Geverifieerde Resensie

Wilderness

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 376 resensies.

Wildernis

At Rest

"Wildernis is 'n baie oulike toerisme dorpie met pragtige natuurskoon van die see asook riviere. Die dorp het veral baie goeie restaurante wat ons vreeslik geniet het. Wildernis is ook baie naby aan George en Knysna geleë vir lekker uitstappies na die groter dorpe."

Wildernis

ANEW Resort Wilderness

"Sal dit enige tyd aanbeveel."

Wildernis

Rinkink Beach House

"Baie lekker geroei op die rivier en die stilte geniet."

Wildernis

ANEW Resort Wilderness

"Each time we go to Wilderness we find new places to explore, suppose that's what keeps us coming back for more!"

Wildernis

Mes Amis Beach Guest House

"Onontdekte juweel met baie meer fasiliteite as wat ek besef het. Uitmuntende eetplekke!"

Wildernis

Wilderness Manor

"Wildernis bly ons gunsteling bestemming as ons daardie streek van die land besoek."

Wildernis

Fairy Knowe Hotel

"Ons het al te vore in Wildernis tuis gegaan en dit so geniet. Dis 'n asemrowende plek met iets vir elke ou se belangstelling en 'n definitiewe moet op die toeriste lys."

Wildernis

The Pink Lodge on The Beach

"Dit is 'n ongelooflike mooi plek en het alles wat jy nodig het. Enige groot veranderinge sal die karakter van die dorpie en streek wegneem."

Wildernis

Old Post Office Lodge

"Wildernis is pragtig!"

Wildernis

Thomas Ville By the Sea

"Wildernis is 'n rustige en lekker kuierdorpie om vakansie te hou!"

Wildernis

Old Post Office Lodge

"Ek ken die plek nie goed nie. Ek sal egter weer in die omgewing wil gaan kuier. "

Wildernis

Inn2Wilderness Guesthouse

"Ons is mal oor Wildernis. Die mark op 'n Vrydagaand is baie lekker. Al die eetplekkies in die village is baie oulik en skep 'n besonderse atmosfeer. Ons eet altyd heerlik by Salinas op die strandfront. Mens voel altyd welkom in die dorp en ons geniet die rustigheid van Wildernis. Ons kom weer!"

Wildernis

ANEW Resort Wilderness

"Kosbaar en rustig."

Wildernis

Thomas Ville By the Sea

"Gehou van die beheer oor die massa mense wat by die strande wou uitkom. Die strand is gereeld gepatrolleer deur die SAPS. Elke dag was daar skoonmakers om die strand skoon te hou."

Wildernis

ANEW Resort Wilderness

"Pragtige natuurskoon."

Wildernis

Wild Views

"Pragtig."

Wildernis

The Funny Farm Shire

"Wildernis het iets van alles! See, woud, avontuur, geskiedenis, lekker restaurante, mense van alle paadjies van die lewe! "

Wildernis

Wild Views

"Baie skoon en rustige plek."

Wildernis

ANEW Resort Wilderness

"Pragtig, asemrowend. Heerlike dorpie en strand."

Wildernis

Thatch Manor on 5th

"Die plek om te bly in Suid-Afrika."

Wildernis

Eagle's Nest

"Lekker naby aan verskeie bestemmings."

Wildernis

ANEW Resort Wilderness

"Pragtige omgewing."

Wildernis

At Rest

"Soveel om te doen. Ideale vakansiebestemming, veral met kinders."

Wildernis

Rinkink Beach House

"'n Deel van my hart het daar agtergebly..."

Wildernis

Beyond the Moon Guest Farm

"Dit was heerlik stil toe ons daar was maar in die vakansie seisoen is dit baie besig. Dit is waarom blyplek soos Beyond the Moon lekker is as mens meer stilte wil hê. Wildernis se natuurskoon is onbeskryflik en die strande pragtig. Daar is baie om te doen in die area. "

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang