Geverifieerde Resensie
Wilkoppies
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilkoppies bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 21 resensies.
"Uitstekend geleë naby Wilmed Park Hospitaal. Sal in vervolg al ons pasiënte aanbeveel om daar te oornag."
"Rede vir ons besoek aan Wilkoppies is dat ons voorheen in Klerksdorp gebly het en by vriende gaan kuier het."
"A laid-back, secure place with lots of lovely restaurants and most importantly close to the pick of Klerksdorp's schools."
"Dit is 'n maklike voorstad om in te beweeg met alle geriewe binne 'n hanteerbare afstand."
"Die plek was lieflik skoon. Dit was rustig sonder lawaai en ons sal dit aanbeveel vir enige iemand "