Verified Reviews
Willard's Beach
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Willard's Beach
Rated 4.5 out of 5 based on 24 reviews.
"For the first time ever, I was disappointed to see that there was quite a bit of litter on the beaches. Very sad as the beaches are so beautiful. "
"Regtig 'n heerlike vakansiebestemming met mense wat draf en stap op die paadjies en die strand. Swemstrand is veilig en goed beman met lewensredders van vroeg tot laat. Mens kan ver stap en al die strande word mooi skoongehou. Restaurante het fantastiese kwaliteit seekos en groot verskeidenheid om van te kies. "
"Clean and safe beach. We loved our walks and swims at this beach. Only missed beach equipment from our apartment that was not included in the rent."
"Ideaal vir stap langs die see. Veilige wandelpad met toegang direk van die vakansieverblyf."
"Baie mooi strand, die lewensredders is baie vriendelik, my seuntjie van 2 jaar het sy vinger by die rotse gesny en hulle was baie hulpvaardig en vinnig pleisters op die toneel gehad. Baie dankie daarvoor! Die sambreel en stoele diens is ook fantasties - hulle is so flink en vinnig en dan nog vriendelik ook! Oor die algemeen 'n baie lekker strand wat baie familie vriendelik is!"