Verified Reviews

Witsand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witsand

Rated 4.6 out of 5 based on 368 reviews.

Witsand

Barnacles

"Eerste besoek - stil, mooi omgewing en sal weer teruggaan."

Witsand

Barnacles

"As jy van rustigheid en stilte hou, veral buite seisoen, is Witsand die plek. Heerlik stil om lekker te kan ontspan. "

Witsand

Barnacles

"Hierdie is 'n visvang-paradys. My ervaring in die verlede was dat die weer pragtig is oor September. Die wind hierdie tyd van die jaar in April was bietjie erg."

Witsand

Suzys Accommodation

"As jy net wil rus neem neem jou kruideniers saam en geniet hierdie pragtige natuur en drink dit in."

Witsand

Barnacles

" Pragtige natuurskoon."

Witsand

Ittledoo

"Altyd lekker in Witsand, selfs die winderige dae! "

Witsand

Barnacles

"Baie rustige plekkie wat in 'n mens se hart inkruip."

Witsand

Whale Watchers Inn

"Ekt daar grootgeword en Witsand sal altyd vir my 'n wonderlike dorpie wees. "

Witsand

Barnacles

"Witsand is 'n pragtige dorpie, so rustig en mooi en almal daar is vriendelik. "

Witsand

Seehuisie

"Ongelooflike lekker wegbreek van die stad se gejaag!"

Witsand

Ittledoo

"Lieflike en rustige dorpie langs die kus, sal weer teruggaan, ideaal vir 'n vakansie en vir die vissermanne."

Witsand

Barnacles

"Witsand is 'n pragtige plek en ek het absoluut my hart daar verloor. Ek beveel dit sterk aan."

Witsand

Whale Watchers Inn

"Ons het meer Walvisse in Witsand gesien as Hermanus. Hier kan jy lekker rus. "

Witsand

Ittledoo

"Witsand is more spread out than we expected, so we had a fair distance between the house we hired and the the one hired by the rest of the family."

Witsand

Whale Watchers Inn

"Wonderlike natuurskoon."

Witsand

Suzys Accommodation

"Lieflike kusdorpie."

Witsand

Suzys Accommodation

"Witsand is 'n pragtige stunning beach waar mens lekker ver kan gaan stap. Winkeltjies is ok. Nella's het al die basics wat mens seker nodig het. Maar 'n spar of so iets sou nogal great gewees het. En maybe lekker arts en crafts shop sal ook awesome wees om soos 'n aandenking van Witsand huistoe te kan neem. Maar dit bly 'n pragtige plekkie en mens voel veilig daar. "

Witsand

@ The Whales

"Alhoewel Witsand 'n hengelbestemming is, is daar meer as genoeg om te doen of om net te ontspan en leeg te lê."

Witsand

Suzys Accommodation

"Sal verseker Witsand weer besoek!"

Witsand

Suzys Accommodation

"Absoluut skoon en die natuurskoon onverbeterlik. Beveel sterk aan vir iemand wat vir 'n dag of twee net wil gaan rondloop by die see. "

Witsand

Barnacles

"EK WOU GRAAG UITGAAN VIR SEE VISVANG. BLYKBAAR VERKEERDE TYD. TRIP MET MARK OP RIVIER BAIE LEKKER EN RESTAURANT BY BREEDE LODGE WAS BAIE LEKKER."

Witsand

Barnacles

"Pragtige omgewing om vakansie te hou."

Witsand

Ittledoo

"'n Pragtige plek met twee lekker eetplekke. "

Witsand

Barnacles

"Witsand is 'n asemrowende bestemming!"

Witsand

Barnacles

"Pragtige bestemming. Lekke vakansie-oord. "

Witsand

Whale Watchers Inn

"Pragtige oord op Breëriviermonding geleë. Ideal vir boot-, hang-gliding en visvangvakansie."

Witsand

Whale Watchers Inn

"Dit is 'n oulike dorpie."

Witsand

@ The Whales

"I will definitely return to Witsand."

Witsand

Barnacles

"Pragtig en veilig, goed om kop skoon te maak."

Witsand

Ittledoo

"Rustig met sy eie aangename karakter, as bergfietsryers sal dit lekker wees om inligting oor moontlike roetes in die omgewing te kan kry in brosure of op internet."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers