Geverifieerde Resensie

Worcester

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Worcester bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 329 resensies.

Worcester

Suné's Self Catering

"A very clean town!"

Worcester

Esperance Farmstay @ Manor

"Baie dag uitstappies in die area. Oulike eetplekke en natuurlik wynplase."

Worcester

De Bergen

"Heerlike aandete geëet by Fowlers en die beste koffie gedrink by Cafe Hugo. Baie lekker Parkrun."

Worcester

Geluk on Vergenoegd Farm

"Heerlike croissants by Daily Bread in die middedorp. Goeie diens ook!"

Worcester

Da Rooms Accommodation

"Worcester is the place to be."

Worcester

Suné's Self Catering

"Close to the mall and town. Nice and safe area where the Sune Self Accommodation is at."

Worcester

De Bergen

"Amper alles wat jy benodig, kan jy hier kry."

Worcester

Linge Longa

"Worcester is 'n baie mooi dorp wat baie aan toeriste kan bied."

Worcester

Tolbos Backpackers

"Rustige dorp met vriendelike mense."

Worcester

Palm la Vie

"Op my lys van vakansie plekke. Baie om te doen en te sien."

Worcester

Linge Longa

"Baie min selfsorgeenhede beskikbaar."

Worcester

Bergland Accommodation

"Daar is nie veel om te doen nie, maar kan Fowlers Grill vir seker aanbeveel as eetplek en die Mountain Mill Mall het fliek en eetplekke en genoeg winkels as jy wil uitkom en iets nodig het."

Worcester

Bergland Accommodation

"Worcester is 'n baie mooi plek. Is baie mal oor die berge en sy mense."

Worcester

Palm la Vie

"Ek was geskok om te sien dat daar amper geen kuierplek was, 2 pubs wat na middag oopmaak."

Worcester

Suné's Self Catering

"Kan baie warm en koud word. Dit is nie negatiewe kommentaar nie."

Worcester

Suné's Self Catering

"Dit sal nogal lekker wees as hulle meer goed vir jongmense het om te doen."

Worcester

Suné's Self Catering

"Lekker plek met goeie potensiaal vir uitbreiding. "

Worcester

Suné's Self Catering

"Aangename plaats om te fietsen en te kuieren."

Worcester

De Bergen

"Worcester is pragtig. Omrig deur asemrowende berge. Die mense is vriendelik en die dorp is warm met 'n goeie klimaat en reënval. Net 'n fantastiese plek."

Worcester

Damas

"A quaint place to rest if travelling long distance. Lots of places to explore and visit if you have the time. Sufficient information about things to do and historical places and spaces to explore. Beautiful scenery and friendly people. "

Worcester

De Bergen

"Bosjes was uitstekend."

Worcester

Suné's Self Catering

"Worcester is seker die skoonste dorp wat ek al ooit besoek het. Mense is besonders vriendelik en gasvry. Ek het my hart daar verloor en sal more trek as ek kan."

Worcester

Suné's Self Catering

"Dis 'n wonderlike dorp, baie skoon! Waar ons gebly het was dit geweldig rustig en kon mens regtig lekker rus. Die mense by Nostalgie koffiewinkel was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer kom kuier!"

Worcester

De Bergen

"Pragtig dorpie tussen berge geleë."

Worcester

Da Rooms Accommodation

"Worcester is 'n baie ou dorp en omdat ons net oorgeslaap het, het ons nie veel besienswaardighede kon besoek nie."

Worcester

De Bergen

"Was nie daar as toeris nie, maar in amptelike hoedanigheid."

Worcester

De Bergen

"Beautiful location!"

Worcester

Summerhill Guest Farm

"Worcester is cute little with a interesting history. "

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang