@ 233
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 233 Miriana Street, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
@ 233 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Pretoria, Gauteng, ideaal vir 'n paartjie of korporatiewe reisigers.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware insluit. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, sowel as gratis WiFi.
Gaste kan buite in die tuin ontspan, wat ekstra buitesitplek bied, perfek vir skemerkelkies.
Veilige parkering is beskikbaar, wat gemoedsrus bied gedurende u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 233 Miriana Street, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
233 Miriana Street, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang