Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Gauteng

4.3 / 5  
volgens 1649 resensies
Lees regte resensies van Gauteng van 1649 geverifieerde gaste.
Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gauteng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gauteng Akkommodasie

1840 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR1 290
R903
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Gauteng

Waterfalls Boutique Hotel is in die gewilde en eksklusiewe Waterkloof-buurt in die hartjie van Pretoria-Oos geleë. Dit val ook in die Menlyn-area tussen verskeie ambassade-huise. Die hotel bied maklike toegang vana...

SPAAR 30%
VanafR1 400
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northcliff, Gauteng

House Higgo is 'n boetiek-gastehuis wat in Northcliff in Johannesburg se noordelike voorstede geleë is. Dié boetiek-gastehuis herdefinieer luukse verblyf en konferensiegeriewe. Dis ideaal vir gaste wat op soek is ...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Ridge, Gauteng

Sleep Awhile is 'n lieflike, gemaklike huis in Pretoria, oorkant die Moreltaspruit in Lynnwoodrif wat B&B- of selfsorgverblyf bied. Hoewel ons in die hartjie van stad lê, kan gaste hul batterye hiér kom herlaai. D... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in The Reeds, Gauteng

Bedford Manor is 'n selfsorg-boetiekhotel op die eienaar se perseel in Centurion. Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle wat individueel versier is. Die solder is 'n moderne selfsorgwoonstel op die boonste verdiepin... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Constantiapark, Gauteng

Elro Self-Catering is ’n privaat selfsorg-woonstel in Constantiapark, Pretoria. Die woonstel het ’n kamer met 2 enkelbeddens en ’n slaapbank in die sitarea. Die kombuis het basiese toebehore en is oopplan met... Aanpasbare Kansellasie!

33% af Weeksdae!
VanafR1 250
R1 125
per nag, vir 5 mense
B&B in Donkerhoek, Gauteng

B&B Bydieboschies is op 'n kleinhoewe in die Rayton-omgewing geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of vir sakereisigers wat in die omtrek werk. Let asb. daarop dat daar ’n grondpad ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Gauteng

Bay Tree, 'n 4-ster-gastehuis, is in die goed gevestigde voorstad Bailey's Muckleneuk geleë (gewoonlik gesien as deel van Brooklyn). Ons bied 6 kamers met lugversorging, 1 suite, 'n verfrissende swembad en 'n beeld... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R650
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Wingate Park, Gauteng

LeoZet Selfsorgwoonstel is langs die eienaar se huis geleë. Dit is in 'n doodloopstraat in Wingatepark in Pretoria geleë. Dit is vir ons belangrik om vir ons gaste 'n gerieflike, netjiese en rustige oornagplek te ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Glen, Gauteng

Omring deur die boomryke heuwels van Waterkloof Glen, bied The Aviary selfsorg-gastehuisverblyf, die ideale ligging om jou 'n ontspannende en rustige plekkie te voorsien wat steeds na aan alle geriewe is. Die nuwe M... Aanpasbare Kansellasie!

20% af Aanbod!
VanafR1 596
R1 277
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Gauteng

Casa Toscana is gerieflik geleë en maklik bereikbaar. Dit is in Lynwood Manor in Pretoria-Oos geleë en bied 'n ongelooflike verskeidenheid luukse verblyf wat in al jou behoeftes voorsien. Casa Toscana Lodge is '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen h...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...