+33
Selfsorg in Kimberley

@ Anderson Executive Suites

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
3.8
Maritza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Oor die algemeen was ons kuier aangenaam, maar daar is 'n paar dinge wat verbeter kan word. 1. Paaie om die suite was baie sleg. 2. Skoonheid en netheid van die kamers was goed. 3. Beddens het gemaklik geslaap. 4. As daar daagliks gekyk kan word of daar genoeg toiletpapier is en seker gemaak word dat daar 'n ekstra rol in die badkamer is. 5. Parkering was 'n probleem op die 1ste dag. Daar is 2 hekke wat gaste kan gebruik, maar daar was verwag dat ons aan die agterkant van die suites stop waar daar nie genoeg parkering was nie. Die dame moes reel om 'n hekremote ingestel te kry sodat ons aan die voorkant van die suites kon stop. 6. As 'n selfsorg eenheid is daar sekere dinge wat mens verwag. Ons het 3 kamers gehuur en nie almal het die regte eetgerei gehad nie. Van die kamers het nie glase, teelepels of 'n skerp mes gehad nie. As kliënte eetgerei breek of vat, moet daar eerder 'n breekdeposito gevra word of daar moet gesorg word dat daar genoeg eetgerei is voordat nuwe mense inkom. Ons het tussen die 3 kamers eetgerei bymekaar gemaak om vir 7 mense te kon voorsien. Ons het 'n toaster en braaibak in die hoofkombuis gekry omdat daar nie in die kamers was nie. 7. Die personeel was almal vriendelik en baie behulpsaam en het gehelp om die bogenoemde uit te sorteer en so seker te maak dat ons tyd in Kimberley aangenaam is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Kommer vry en rustig. Dit was gemak en gerief soos ons daarvan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Stil en rustig. Ligging stil en rustig. Goed ingerig. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Die personeel was vriendelik, behulpsaam en akkommoderend. Ons het lekker gebly. Die personeel was vriendelik, behulpsaam en akkommoderend. Die gasvrou was beskikbaar op WhatsApp en het vinnig gereageer op boodskappe en versoeke, al was dit laat in die aand. Die verblyf was skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Baie lekker tyd gehad in Kimberley - vriendelike mense! Baie lekker - plekkie was mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantél M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Everything we expected and more. We had a wonderful stay. Staff very friendly and helpful, and the area is safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien J
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Regte plek, verkeerde ligging. Baie netjiese akkommodasie, suite is nie self catering nie. Heat and eat. Vir iemand wat nie baie diep slaap nie is dit die verkeerde ligging. Iewers naby is daar 'n klub of iets wat 4:30 in die oggend nog kliphard musiek speel. Selfs nie die lekker bed met baie lekker beddegoed kon my laat slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Janine B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Mei 2024

Adverteer vals, dis nie self catering nie omdat die kombuis nie gebruik kan word nie. Gesukkel om in en uit te kom sonder hekafstandbeheerders. Kon nie kosmaak wat saamgeneem is nie. Kon nie kombuis in die chalets gebruik nie. Personeel baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Mareli P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2024

6/10. Lekker gebly, baie skoon. Raserige ander gaste het heel dag tot 23:00 musiek gespeel. Die gasstoof kon egter nie gebruik word nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Maryna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Mei 2023

Swak! Dit was die swakste gastehuis waarby ons nog gebly het. Baie onveilige area. 'n Shibeen net op die hoek wat tot watter ure van die oggend raas. Die blyplek was baie duur gewees en is vir seker nie die moeite werd nie. Die fotos wat opgelaai is, is baie selektief gekies. Ek het nog altyd baie gemaklik gevoel om deur die webtuiste te boek, maar ek sal in die vervolg baie mooi kyk.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Ayanda
@ Anderson Executive Suites
Hello Maryna I am so sorry that your experience with us was unfavourable. Be that as it may, we continue to strive for customer satisfaction. It must be noted that we never claimed to be in a different location other than where we are and cannot take responsibility for the surroundings and noise of a lounge, which you refer to as a tavern. @ Anderson Executive Suites is graded by the Tourism Council as a 4-star establishment. It is electronically gated, with security fencing with security staff on site, and since its inception, never experienced any safety challenges. I’m not sure what you mean by selective pictures, as our suites are as they look on the website. I welcome anyone to come and verify. As for our fee, we have suites: lounge, kitchen and bedroom. Full package DSTV and strong Wi-Fi. In conclusion, we received several highly satisfactory reviews and are really sorry for your experience. I, therefore, request you to give us a chance to host you once more in the future. Friendly Regards, Nonkosi @ Anderson Executives Suites.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Ayanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Anderson Road, Diamant Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8bf2a2ffd5062cc82b03f5f8512194207d1efefee50eb2ac23bd9be7399dc13c704eb0c1b0340a2a2ecfa4a514f237cd6ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 29 Anderson Road Diamant Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.740534253062 24.743534149074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang