Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Noord-Kaap

4 / 5  
volgens 3363 resensies
Lees regte resensies van Noord-Kaap van 3363 geverifieerde gaste.
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Noord-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noord-Kaap Akkommodasie

826 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 40%
VanafR1 300
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelpos, Noord-Kaap

The Maxton Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in ’n stylvolle boetiekhotel in ’n stil woonbuurt van Upington. Die hotel is 1,3 km van die Kalahari Mall af en bied toegang tot die middedorp. Verblyf word in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kuruman, Noord-Kaap

La Ringrazio bied gastehuis- en selfsorg-akkommodasie tussen die kameeldoringbome in Kuruman. Die eenhede is perfek vir vakansiegangers, sakereisigers en jagters wat die area besoek. Dit is ook die ideale oorstopple...

Weeksdag-
aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R698
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste sal warm verwelkom word, vriendelike diens ontvang en gerieflike kamers. Gaste kan kies tussen 1...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil straat geleë en is minder as 3 km van die bekende Groot Gat en Kimberley se mynmuseum af. Die verb...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Keidebees, Noord-Kaap

Das Dunen is 'n gastehuis in die woonbuurt, Keidebees, Upington, in Suid-Afrika se Groen Kalahari. Verblyf beskik oor 2 kamertipes wat almal smaakvol versier is en ingerig is met koningingrootte-beddens of 2 driek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation is sowat 25 km buite Fraserburg in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met 'n plattelandse styl, asook 'n kampeerterrein. Hier kan gaste rus, ontspan en ware Karoo-g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kenhardt, Noord-Kaap

Kenhardt Hotel is op die R27 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die hotel streef daarna om ware plattelandse gasvryheid en tuisgekookte maaltye aan gaste te bied. Daar is 'n verskeidenheid hotelkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 781
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Noord-Kaap

Daisy Country Lodge is 'n oase in hierdie halfwoestyn, met asemrowende uitsigte oor die koppies en valleie. Verblyf beskik oor verskeie kamers, elkeen smaakvol versier met privaat badkamers. Sekere kamers is rolst...

Vanaf
R432
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upington, Noord-Kaap

Kleinbegin Guest Accommodation is in Florapark in Upington aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sakereisigers, paartjies, families of enkelreisigers. Dit bied netjiese en skoon ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

The Richmond Café and Rooms is 'n gastehuis met 'n kafee op die perseel in die hoofstraat van Richmond, 'n geskiedkundige dorpie in die Karoo in die Noord-Kaap. (Ons tariewe is net vir verblyf.) The Cafe maak as va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld s...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za