+130
Selfsorg in Herlear

@ Athens Gastekamers

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carol L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Pleasant, comfortable stay in a beautiful guest room! We truly enjoyed our stay at a guest house in Athens. Our host was warm and welcoming, our room was clean, neat and spacious and was equipped with everything you could need. I would definitely stay at a guest house in Athens again next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Cozy, warm and very pleasant! Our stay was very pleasant and cozy, the heater blankets were a bonus and very nice! The host was friendly and super helpful, he waited for us until after 21:00 to show and help us with everything. Louis really went out of his way. Thank you so much for your kindness and assistance; we will definitely see you again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Thabang M
1 nag
5.0
Mei 2026

Peaceful and refreshing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronwyn L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

A warm and welcoming host, we had everything we needed. Will definitely be back. A very friendly and welcoming host. The accommodation was neat and was fully equipped with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker rustig en heerlike beddens, ons het net oornag. Pragtige plekkie en vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sal beslis aanbeveel by familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gerieflik en maklik om te kry. Ons het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Comfortable. Extremely clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Vriendelik, rustig residensieel, pragtig. Ons oornagting by @ Athens Gastekamers was werklik besonders. Ná ’n lang rit vanuit Pretoria, met 'n sleepwa gelaai met meubels, het ons eers agtermiddag daar aangekom, maar is hartlik en vriendelik ontvang. Daar was ruim parkeerplek om die bakkie en sleepwa agter die hek te parkeer. Die kamers was skoon en netjies, met ’n heerlike warm bed wat baie welkom was na die reis. Die geriewe was uitstekend en alles wat ons benodig het, was beskikbaar en goed onderhou. Die binnenshuise versiering is uit die boonste rakke. @ Athens bied ’n rustige en gerieflike verblyf-ervaring, en ons sal dit beslis aanbeveel vir enigeen wat op soek is na ’n warm, verwelkomende plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie dankie, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Superb, the best rest in a long time, quality, excellence. Value for money at its best, very accommodating host, very high standards here, will be back on the next trip. You just don't find this value these days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Athens Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e8aa4e0630e79979d0c7a2f669c9d20327d7091e326769a9fcbe11202236ff1a688b8cac86f382518c19fe4c7a23ea17ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 3 Athens Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74924 24.7835
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang