- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Athens Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
@ Athens Gastekamers is in Kimberly geleë en bied 'n privaat en rustige atmosfeer waar gaste kan ontspan.
Verblyf word gebied in 5 lugversorgde eenhede wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe.
Elke eenheid het sy eie kombuisie wat toegerus is met 'n ketel, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Alle eenhede het platskerm-TV's teen die mure met Netflix en YouTube. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Badhanddoeke en toiletware word aan gaste voorsien. Tee en koffie word ook voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 111
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Athens Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink @ Athens Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Athens Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang