Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

001 Monreith

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Laataand-inkloktye:
Die meeste veblyf het self-inklok. Vir persoonlike inklok is daar 'n laat fooi van R200 vir inkloktye na 18:00 betaalbaar.

Kombuis:
Help jouself asb. met enige iets in die kombuis.

Beurtkrag:
Suid-Afrika staar tans gereelde kragonderbrekings in die gesig. Laai asb. die EskomSePush (ESP) app af om die daaglikse skedule van hierdie onderbrekings te sien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hallstraat 24, Monreith Apartments, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9089a4a7461f407277fb24943c0353837ff46c18dfac3126a3c4f766a1153b648ae9e3637238beb39c99551691c185294c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 24 Hall Road Monreith Apartments 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9124154 18.392187
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem