1-Bed Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2215 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 349 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die 1-Slaapkamer Woonstel is geleë op die grens van De Waterkant en Kaapstad se lewendige middestad en bied slaapplek vir 2 gaste wat 'n moderne toevlugsoord soek.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor treffende moderne dekor met 'n artistieke aanslag. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, en die nodige eetgerei en breekware. Daar is 'n knus sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix-toegang. WiFi word voorsien. Gaste kan vanaf hierdie 22ste verdieping-eenheid asemrowende uitsigte oor die berge, die stad en die see geniet.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembaddek en buiteluggimnasium op die 27ste verdieping met asemrowende uitsigte oor die see, die stad en die berge. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir beide sakereise en vakansiereise. Die CTICC is binne loopafstand, terwyl die V&A Waterfront net 5 minute se ry weg is. Tafelberg en die bekende strande van Clifton en Kampsbaai is slegs 10 minute per motor weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 2215 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2215 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang