Betty Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Betty Place, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1 Betty Place bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Glen Ashley, Durban-Noord. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind, en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bed vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat stoep met meubels, 'n pizza-oond en braaigeriewe. Die verblyf is ongeveer 10 minute vanaf Ushaka Lughawe, 2 minute vanaf Glen Ashley Beach en net 4 minute vanaf plaaslike winkelsentrums.
Ligging
- 1 Betty Place, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Betty Place, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang