Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Athlone (8)
Avoca (5)
Beachwood (1)
Broadway (17)
Glen Ashley (6)
Greenwood Park (3)
Park Hill (4)
Prospect Hall (2)
Riverside (4)
Umgeni Park (3)
Virginia (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (146)
B&Bs (22)
Wildsplase (1)
Hotelle (9)
Gastehuise (34)
Selfsorg-eenhede (80)

Resensies van Durban Noord

4.5 / 5  
volgens 106 resensies
Lees regte resensies van Durban Noord van 106 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Noord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Noord Akkommodasie

144 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone, Durban Noord

Mandalay B&B and Conference Centre bied puik verblyf in die hartjie van Durban-Noord. Ons is sentraal geleë tussen Durban- en Umhlanga se sakedistrik. Besoekers word bederf met luukse akkommodasie wat geskik is vir...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban Noord

Sandals Guest House is sentraal geleë in die stil woonbuurt Umhlanga Rocks in die Groter Durban-area. Dit is net 200 m van die strand af en 1 blok van die dorp waar daar 'n verskeidenheid topklas restaurante en kof...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Ashley, Durban Noord

Bentley On The Beach is op die ongerepte en stil strand op die Promenade in Glen Asley in Durban-Noord geleë. Verblyf is beskikbaar is 8 gastesuites wat uniek versier is. Elke kamer word daagliks skoongemaak en h...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban Noord

Kites View B&B is in La Lucia in Umhlanga. Dié B&B is vernoem na die geelbekwoue wat gereeld in die omgewing opgemerk word. Ons bied vreedsame, gerieflike verblyf en maak voorsiening vir oorsese en plaaslike gaste ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R649
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban Noord

Lizzie's Garden Cottage is 'n bekoorlike, nuut opgeknapte eenslaapkamerkothuis met vars afwerkings wat in die boonste deel van Durban-Noord geleë is. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-be...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 110
R999
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban Noord

8 Royal Palm is 'n vooraanstaande B&B in die hart van Umhlanga Ridge, Durban, naby die La Lucia en Gateway Besigheidsgebied, met pragtige see-uitsigte. Ons maak voorsiening vir enkellopendes, paartjies en families....

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umgeni Park, Durban Noord

Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durban se sakesentra en die vernaamste besienswaardighede af. Die ligging stel jou in staat om die skoon...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

1 Marine Terraces is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga net 'n paar meter van die strand, verskeie winkels en restaurante af. Die hoofslaapkamer en sitarea het 'n see-uitsig. Die woonstel het lugversorging en slaappl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Africa Regent word deur 'n gesin besit en bestuur en is 'n 4-ster-gastehuis wat persoonlike diens, uitmuntende aandag aan detail, goeie waarde vir geld en 'n onmiskenbare gehalte ervaring bied. Die tradisionele Afr...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban Noord

Chartwell Gastehuis is in Umhlanga Rocks, die kus-speelgrond van Umhlanga, in Durban geleë. Die gastehuis is stapafstand van die ongerepte strande af en is omgewingsvriendelik. Of jy nou hier kuier vir sake of ple...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Durban Noord akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]