Betty Place
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Betty Place, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1 Betty Place bied gemaklike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Glen Ashley, Durban-Noord. Dit is 'n goeie opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes, aangesien dit 'n slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer het. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat patio met buitemeubels, 'n pizza-oond en braaigeriewe. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 10 minute vanaf Ushaka-lughawe, 2 minute vanaf Glen Ashley-strand en slegs 4 minute vanaf plaaslike winkelsentrums.
Ligging
- 1 Betty Place, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Betty Place, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang