Umhlanga Beachfront Self Catering 1 Cormoran
5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 80 Lagoon Drive, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Umhlanga en met direkte toegang tot die strand, is 1 Cormoran die ideale toevlugsoord vir die hele gesin of vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed het. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, 1 met 'n bad, stort en toilet, en die ander met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ketel en broodrooster. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste maaltye buite op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braaiplek. Die kompleks bied ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en tuin. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Bronze Beach en die Umhlanga Promenade binne loopafstand van die woonstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 80 Lagoon Drive, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 Lagoon Drive, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang