- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Mashawana Village, Thohoyandou, 0950, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
1 Oak Lodge bied skoon en gemaklike verblyf in Mashawana, 'n klein dorpie in Thohoyandou.
Verblyf word in Sakpas-, Standaard-, Luukse, en Selfsorgkamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier of lugversorging, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die lodge het 'n groot eetkamer met 'n kroeg, swembaddens, braaigeriewe, 'n klimraam vir kinders, en 'n tuin. Parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Phathu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 10 Mashawana Village, Thohoyandou, 0950, Limpopo
- Gaste dink 1 Oak Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Mashawana Village, Thohoyandou, 0950, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang