10 Fairway View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates are displayed on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eiendom is in 'n stil woonbuurt geleë.
Geen geleenthede of partytjies word toegelaat nie.
Stiltye word tussen 20:00 en 08:00 nagekom.
Gaste moet vorms voor aankoms voltooi, wat gedurende die week voor inklok gestuur word en by aankoms by die gasheeragent ingedien moet word.
Musiek mag slegs gedurende die dag op 'n redelike vlak gespeel word. Gaste wat nie die minimale geraasbeleid nakom nie, kan gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pecanwood Drive, Pecanwood Golf and Country Estate, Hartbeespoort, 2016, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang