Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21
Selfsorg in Umhlanga

10 Ipanema Beach

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

10 Ipanema Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die kusdorpie Umhlanga, net noord van Durban.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer en eetarea. Die 2 slaapkamers en 2 badkamers is bo geleë. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die tweede badkamer. Albei slaapkamers het plafonwaaiers, en een van die slaapkamers het see-uitsigte.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en daar is 'n TV in die sitkamer met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Bykomende kenmerke sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Bad- en strandhanddoeke word ook voorsien.

Die woonstel beskik oor 'n patio met braaigeriewe vir privaat gebruik. Gaste het toegang tot 'n enkel toesluitmotorhuis voor die woonstel, asook nog 'n parkeerplek.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en daar is 'n hek aan die kant wat na die strand lei, wat binne stapafstand is. Die kompleks is ten volle beveilig, met 'n wag wat 24 uur per dag aan diens is.

Die ligging bied toegang tot restaurante en sandstrande.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 33

Resensies 184

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 10 Ipanema Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dbdff2f3f0a278c26d2e74a7a850ecacf6db4c218f11f1beb99f66c334624f6be4c02bf69b241e419bca4a701aaf43cf217?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 2 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.728370085247 31.085177750926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang