2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 102 Main Road, Sonring, Striusbaai, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
102 on Main Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Struisbaai, Wes-Kaap — ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat 'n enkelplaat-induksiestoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware insluit. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephane Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 102 Main Road, Sonring, Striusbaai, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink 102 on Main Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
102 Main Road, Sonring, Striusbaai, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang