102 The Spinnaker
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 180 Mahatma Ghandi Road, 102 The Spinnaker, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
102 The Spinnaker is 'n selfsorgwoonstel in die Spinnaker-gebou in Point Waterfront. Dit is op die tiende verdieping en spog met pragtige uitsigte oor die see, hawe en stad.
Die smaakvolle woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort.
Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele, gemaklike rusbanke, 'n TV en lugversorging. Die leefarea lei na 'n beskutte balkon met ekstra sitplek en 'n etenstafel.
Gratis WiFi word voorsien en die gebou het 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en 'n veilige parkeerplek vir die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 42
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 180 Mahatma Ghandi Road, 102 The Spinnaker, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
180 Mahatma Ghandi Road, 102 The Spinnaker, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang