Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Point Waterfront

4.9 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Point Waterfront van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Point Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Point Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Point Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Point Waterfront Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Point Waterfront Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 125
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Point Waterfront

516 Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-ateljeewoosntel met 'n pragtige uitsig oor Durban se hawe. Dié woonstel is in Point Bay-woonstelkompleks, 'n hawefront eiendom, ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront

314 Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelvolume-woonstel met 'n hoë plafon en 2 slaapkamers in 'n woonstelblok in Durban se hawe. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met hul eie balkonne. Die sl...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront

Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13 is 'n gerieflike Eduardiaanse semi-private meenthuis in Durban, naby Ushaka Marine World en Durban se strandfront. Dié meenthuis het lugversorging, bied slaapplek vir 6 gas...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront

Die Sails Penthouse C70 is in die Point Waterfront, 'n hawedorpie by die ingang van Durban se hawe geleë. Dié selfsorgwoonstel is naby uShaka Marine World en Durban-suid Strand. Die woonstel het slaapplek vir 4 v...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront

Dock Point Unit 1 pragtige opgeknapte, Edwardiaanse semi-losstaande huis. Dié huise is gebruik as verblyf vir kapteine van skepe wat in Durban vasgemeer het in die ou dae. Die huis het lugversorging en beskik oor...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Point Waterfront

102 The Spinnaker is 'n gerieflike selfsorgwoonstel wat teen die see en naby die hawe in Durban Point se waterfront geleë is. Dit is stapafstand van uShaka Marine World af en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of sake...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Point Waterfront

The Sails G4 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige woonstelblok in Durban se middestad geleë is. Die woonstel is ideaal vir 1 of 2 persone wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede...

Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront

Point Waterfront is geleë in die buitewyke van Durban met die see op sy drumpel. Die moderne tweeslaapkamerwoonstelle is ingerig met gesofistikeerde tekstiele en bied prentjiemooi sonsondergange en uitsigte oor die...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront

202 Point Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Point Waterfront-area in Durban. Die gebou is 10 minute se ry vanaf passasiersterminale en ander geriewe in die hawe. Die woonstel beskik oor 3 slaap...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Point Waterfront

12 Dock Point is 'n pragtig gerestoureerde, Edwardiaanse, semi-losstaande huis in Durban. Die huise is 'n eeu gelede gebruik om skeepskapteine te huisves wat by die hawe kom vasmeer het. Jy hoef slegs 200 m langs di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Point Waterfront akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za