105 on Sarel Cilliers
Beskrywing
Dié woonstel het 'n privaat ingang, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook in die woonstelle is verbode.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het 'n privaat ingang, bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook in die woonstelle is verbode.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sun-Kissed Nose beskik oor 2 slaapkamers, het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Die 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n gedeelde badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof en mikrogolf toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Rook in die woonstelle is verbode.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sarel Cilliers-straat 105, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom