+26
Selfsorg in Umdloti

108B Surfside

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Janine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantasties en definitief die moeite werd. Baie lekker! Pragtige ligging, modern en baie gerieflik ingerig. Die kamers is netjies en goed toegerus, en die TV’s in die kamers is ’n groot bonus. Die atmosfeer is rustig en ontspanne, wat dit die perfekte plek maak om te bly en te herlaai. Die diens was vriendelik en professioneel, en alles was goed georganiseer. Ons het regtig baie lekker gebly en sal beslis enige tyd weer daar bly. Highly recommended! Baie dankie vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 70

Resensies 239

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

35 Bellamont Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bebe3b9b6bd5f47ba7b32e08fdcb161e7a2d0e3d72eec01d20b179d2ab89ab8baa4493a6039db24863d63484c09ed0b511f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 35 Bellamont Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6633448 31.120859635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang