11 Cape Anni
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Popham Street, Table View, 744q, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
11 Cape Annie is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer, 800 m vanaf 'n lewendige strandfront in Table View. Die area bied 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied slaapplek vir 2 persone. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die woonstel is op die 2de verdieping van 'n veilige gebou geleë en is stapafstand van die MyCiTi-busroete en 2 winkelsentrums. Gratis, veilige, omheinde parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Popham Street, Table View, 744q, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Popham Street, Table View, 744q, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang