Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (450)
B&Bs (8)
Lodges (2)
Hotelle (4)
Gastehuise (38)
Selfsorg-eenhede (398)

Resensies van Bloubergstrand

4.7 / 5  
volgens 475 resensies
Lees regte resensies van Bloubergstrand van 475 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloubergstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloubergstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloubergstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloubergstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloubergstrand Akkommodasie

445 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR850
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parklands, Bloubergstrand

Hamilton Garden Suites is elegant, gesofistikeerd, en bied gerieflike verblyf naby die middestad en die omliggende besienswaardighede. Daar is 2 tuin-suites wat elkeen slaapplek vir 5 gaste het. Elke suite het 'n ...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

Blouberg Heights 507 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en spog met moderne dekor en uitsigte oor die see. Die slaapk...

33% af Winteraanbod!
VanafR950
R633
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

Kumoya is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en is net 50 m van die strand af. Die woonstel is ten volle gemeubileer en is op die tiende verdieping van die bekende Blouberg Heights-gebou in 'n spoggerige buurt. D...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

Dié luukse selfsorgwoonstel is op Bloubergstrand se strandfront geleë en kyk uit oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg, die stad, V&A Waterfront en Robbeneiland. Die ligging bied maklike toegang tot die Kaapse midd... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach, Bloubergstrand

Se La Vie Guest Suite is 'n suite op die eerste verdieping in West Beach Bloubergstrand en dis perfek vir paartjies, sakereisigers en hospitaalbesoekers. Dié oopplan-suite is vas aan die hoofhuis, maar het 'n apar...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 130
R791
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

605 Witsand is 'n selfsorgwoonstel wat in Table View aan Blouberg se kuslyn geleë is. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, oopplan-sitarea, -eetarea en 'n goed toegerust...

15% af Winteraanbod!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

The Courtyard Blouberg is 'n selfsorg-dorpshuis wat in Table View, 'n woonbuurt op die strandfront in Kaapstad geleë is. Dié huis is naby die strand, restaurante, winkelsentrums en MyCiTi-bushaltes. Die verblyf ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Son, See, en Sundowners is in Bloubergstrand geleë. Dié puik woonstel bied lieflike uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland. Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, sitkamer, komb...

10% af Winteraanbod!
Vanaf
R0
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Bloubergstrand

Seaside Village Penthouse Apartments is 'n luukse dakwoonstel wat volledig toegerus is met 3 slaapkamers wat stylvol gemeubileer is, 2 badkamers (1 en suite) en ononderbroke uitsigte op Tafelberg (1 van die wêreld ...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand

Seaside Village24a bied slaapplek vir 5 - 6 persone. Hierdie moderne woonstel is op die boonste verdieping in Seaside Village, in Big Bay. Dit bied uitstekende uitsigte oor Tafelberg en Tafelbaai en die Atlantiese O...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bloubergstrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...