+35
Selfsorg in Scottburgh

11 Coral Sands

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 177 Scott Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

11 Coral Sands is 'n vakansiewoonstel in 'n woonstelkompleks in die kusdorp Scottsburgh. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand, strandmeer en restaurante.

Hierdie eenheid is ingerig om 2 volwassenes en 2 kinders te akkommodeer. Die eenheid kan ongelukkig nie 4 volwassenes akkommodeer aangesien die slaapgeriewe nie daarvoor ingerig is nie.

Dié smaakvol gemeubileerde woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier en ingeboude kaste. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer. In die badkamer is daar 'n bad en stort beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, ysmasjien en kooktoebehore toegerus. In die sitkamer is daar 'n slim-TV met wifi beskikbaar asook DStv Premium.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area naby die swembad. Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar en die kompleks het geslotekringtelevisie.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Crocworld-bewaringsentrum, Scottburgh-strand, TC Robertson-natuurreservaat and Scottburgh-gholfklub in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johannes Meyer M
Gesin met tieners
5.0
Ek en my gesin het baie lekker gebly en alles is loopafstand van ons gewees. Vreeslik lekker plek en die ligging is ideaal.
Apr 2026
Jacques V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n wonderlike plekkie en ons het elke oomblik en tyd geniet. Dit is 'n baie netjiese plek en alles is daar wat jy nodig het. Dit was lekker en ...
Sien meer
Mrt 2026
Merize V
Gesin met klein kinders
5.0
Die eenheid was modern, skoon en lekker gerieflik om in te bly met alles in. Alles was gerieflik, skoon en netjies. Dit is naby aan al die besienswaar...
Sien meer
Jan 2026
Sias W
Gesin met klein kinders
5.0
Sal plek hoogs aanbeveel. Baie lekker daar gebly, goeie waarde vir geld.
Jun 2025
Theuns B
Gesin met tieners
5.0
Het dit baie geniet. Baie netjies en goed geleë. Het die paar dae baie geniet. Dit het lekker gereën, maar ons was heel gemaklik in die eenheid gewees...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 177 Scott Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 11 Coral Sands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek

177 Scott Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcKNSfmLDseN6pWvYiq8ewprv99pXibxRvIKo99g7dex1Rv2Zt9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 177 Scott Street Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.28210622373 30.756466201327

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang