8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Green Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
11 Green Street is 'n stylvolle selfsorg-vakansiehuis in Onrus, Hermanus. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n seewegbreek en perfek vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na ontspanne verblyf.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste deel 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die leefarea het 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die buite-area het 'n kroeg, ingeboude braai en houtvuurpizza-oond. Die onderdakstoep het gemaklike meubels en 'n uitsig oor die swembad en die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Adanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Green Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 Green Street het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Green Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang