6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 North Beach, Unit 11 Perna Perna 1, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
11 Perna Perna is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umdloti-strand. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien met panoramiese see-uitsigte en direkte toegang tot die strand spog
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure lei na 'n balkon met meubels, 'n etenstafel, 'n gasbraai en 'n see-uitsig. Verder het gaste ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 North Beach, Unit 11 Perna Perna 1, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 11 Perna Perna het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 North Beach, Unit 11 Perna Perna 1, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang