6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66 Mckenzie Street, St Lucia Sands 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
11 St Lucia Sands is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-woonstel met slaapplek vir 5 in St. Lucia.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die een badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die ander badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV in die sitkamer.
Die woonstel het 'n stoep met ingeboude braaigeriewe. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Die kompleks is loopafstand vanaf verskeie restaurante en koffiewinkels. St. Lucia bied 'n rits doendinge soos stap- en voetslaanroetes, snorkel, visvang, sowel as seekoei- en krokodiltoere.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Zita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 66 Mckenzie Street, St Lucia Sands 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 11 St Lucia Sands het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Mckenzie Street, St Lucia Sands 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang