St Lucia Estuary Akkommodasie by 11 St Lucia Sands | LekkeSlaap
+12

11 St Lucia Sands

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir 11 St Lucia Sands
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christa D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Ligging uitstekend.

'n Pragtige plekkie. Baie vriendelike ontvangs. Heerlike swembad. Gerieflik naby aan Cape Vidal vir 'n heerlike pragtige skoon strand. Gerieflik naby die Krokodilplaas. Kan St Lucia Sands beslis aanbeveel.

11 St Lucia Sands's terugvoer

Baie dankie, hoop julle kom sommer gou weer kuier. Groete St Lucia Sands 11

11 St Lucia Sands
Jacques B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Baie sentraal geleë. Sal weer gaan.

Lorraine O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine O

Baie oulike en gesellige plekkie.

Die plekkie is goed ingerig, baie veilig en privaat. Ons het ook baie van die swem-area gehou. Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Dankie, ons het baie lekker gebly.

11 St Lucia Sands's terugvoer

Baie dankie, hoop julle kom sommer gou weer.

11 St Lucia Sands
Martin B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Gesin met klein kinders

Awesome.

Sal weer kom.

11 St Lucia Sands's terugvoer

Baie dankie vir die terug voer, sien uit vir julle volgende kuier.

Groete
St Lucia Sands 11.

11 St Lucia Sands
Gezina V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Die blyplek is baie netjies, als wat jy nodig het is daar te kry, dit is voorwaar waarde vir geld. Ons is 'n paar keer gebel om te hoor of als in orde is. Sal beslis weer die plekkie besoek.

11 St Lucia Sands's terugvoer

Goeie middag Gezina. Baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer.

Groete St Lucia Sands 11.

11 St Lucia Sands
Danie D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D
Saam met vriende

Dit was lekker.

Die verblyf is goed. Al wat fout is, is die badkamerdeur val van sy spoor af. Waarsku toekomstige gaste om nie die deure oop te los nie. Die apies het ons kos in die kombuis kom steel.

11 St Lucia Sands's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Danie, ons het werk gemaak van die badkamer deur. Ja, ongelukkig kan ons niks doen aan die apies nie, hulle is baie stout, maar is deel van St Lucia. Hoop julle kom kuier gou weer.

11 St Lucia Sands
Chrisna C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna C
Gesin met tieners

Perfek geleë.

Loopafstand van alle winkels en restaurante. Trappe na slaapkamers bietjie steil. Goed toegerus en netjies. Het lekker gebly.

Lianni S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianni S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie netjies, sal graag weer wil gaan!

Brian G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian G
Gesin met klein kinders

Was wonderlik. Sal beslis weer gaan.

Was baie lekker, skoon en netjies!

Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 66, St Lucia Sands 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUuSCevzKMnwBrQnCh6w1FDRZ1JYA4oQ4huSgVEfQGIq5AvYP9g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 66 Mckenzie Street St Lucia Sands 11 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -28.375612059944 32.411372253373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za