Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1104 Bermudas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito is R2000. Dié deposito is terugbetaalbaar nadat jy uitgeklok het indien die woonstel in 'n goeie toestand agtergelaat word.

1104 Bermudas het slaapplek vir 6 gaste op die meeste. Dié getal mag nooit oorskry word nie. Sou dié reël verontagsaam word, sal die ekstra mense onmiddellik moet uittrek of die bespreking sal gekanselleer word sonder enige terugbetaling.
Studentegroepe of groete waarvan al die gaste onder 25 is word onder geen omstandighede toegelaat nie. Dit is die beheerliggaam se reël.

Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Inkloktyd: na 14:00 en voor 18:00 op die inklokdag.
Gaste wat na 21:00 inklok betaal ekstra.
Uitkloktyd is 10:00 op die uitklokdag.

Rook is verbode in die woonstel. Gaste mag slegs op die stoep rook.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 74, Eenheid 1104, The Bermudas, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMmJkNzlkLTY2ODUtNDk3NC1iMmUyLTQ3OGY0YjA0ZTM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 74 Lagoon Drive Unit 1104, The Bermudas 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71698 31.091769
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem