6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Signal Road, 11B Point Bastille, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
11B @ Point Bastille bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in Durban se Point Waterfront, naby uShaka Marine World.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die retro-geïnspireerde, oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea sluit 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6 in, en 'n sitkamer met 'n slim-TV vir vermaak.
Gaste kan lieflike uitsigte oor die Point Beach-promenade, Moyo on the Pier, Moses Mabhida-stadion in die verte en Durban-hawe geniet.
Die woonstel is stapafstand vanaf die passasiersterminal, uShaka Marine World, geleë en is net 'n kort entjie se ry vanaf Durban ICC. The Point Waterfront bied verskeie besienswaardighede, restaurante en vermaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Khanyisile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Signal Road, 11B Point Bastille, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 11B @ Point Bastille het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Signal Road, 11B Point Bastille, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang