+16
Selfsorg in Fouriesburg

12 @ Kommandant Street

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Kommandant Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

12 @ Kommandant Street bied bekoorlike oornagverblyf in Fouriesburg, 'n dorp omring deur die Malutiberge. Dit kan 'n goeie opsie wees vir gaste wat die area wil verken.

Dié eiendom bied gaste 'n tweeslaapkamerkothuis met die potensiaal om 4 mense te slaap. Die eenheid het 'n privaat ingang. Albei kamers in die kothuis het 'n dubbelbed. Die eenheid deel 'n badkamer wat beide 'n bad en 'n stort het.

Die kothuis het 'n leefarea met 'n kombuisie wat 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Die eetarea in die kothuis is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het 'n privaat stoep met 'n eetarea en vrystaande braai en 'n aparte tuinarea. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Johannes S
Saam met lewensmaat
5.0
Kuier was aangenaam. Ja, ek het sal die plekie aanbeveel.
Jan 2026
Andre K
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker gekuier! Blyplek was baie netjies met baie gasvrye mense!
Nov 2025
Zelda G
Saam met vriende
4.8
Gastehuis met asemrowende uitsig. Gasvrou het hout, suiker, vars melk en water alreeds reggesit vir ons. Blyplek is absoluut waarde vir jou geld. Sal ...
Sien meer
Aug 2025
Charles S
Saam met lewensmaat
4.6
Ruim, volledig gemeubileer en baie rustig. Die gastehuis is baie volledig gemeubileer, ruim genoeg en beskik oor alles wat jy nodig het. Dit was 'n ko...
Sien meer
Mei 2025
Isabel L
Gesin met tieners
4.2
Heerlik gerus. Dit is die tweede keer wat ons hier tuisgaan en het heerlik gebly. Die eienaar kan dalk net oorweeg om die elektriese toebehore in die ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Bronwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Kommandant Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink 12 @ Kommandant Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

12 Kommandant Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b8c464e9d712b036638b17cfd0c37e4e58f6b93f2bc1baec439b090a36c63523a1a275199e35ec03f96e95977587ad65f42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 12 Kommandant Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.620732988567 28.216230262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang