Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Vrystaat

4.3 / 5  
volgens 6907 resensies
Lees regte resensies van Vrystaat van 6907 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat Akkommodasie

1244 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR1 200
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Forest Lane is in Clarens geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse hut met 'n uitsig oor die pragtige tuin. Forest Lane is net 850 m vanaf die dorpsplein met restaurante, kunsgalerye en winkels. Die ...

SPAAR 30%
VanafR1 300
R910
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Eden is 'n luukse selfsorgeenheid wat ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers is. Dit is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie Clarens. Dit is net 200 m vanaf die besige dorpsplein af, waar daar 'n verskei...

Voorkeurvennoot
40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 100
R1 260
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Philippolis, Vrystaat

Die Stal is in die dorpie Philippolis in die Vrystaat geleë en dit bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of diegene wat op soek is na gerieflike oornagplek. Die Groenhuis is die ideale plek om te oorn...

Voorkeurvennoot
Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 000
R667
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Grace upon Grace is in die vreedsame Clarens in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van Mount Horeb en is minder as 'n uur se ry vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Dié gastehuis is smaakvol vers...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Vrystaat

@Melsetter's bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is net 4 km vanaf Vrystaat Universiteit, Universitas Hospitaal, Bloemcare Hosp...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Vrystaat

Villa Vredenrust bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim gastehuis wat oor 'n versorgde tuin uitkyk. Die gastehuis is gerieflik in Fichardtpark, 'n luukse voorstad in Bloemfontein, geleë en is maklik be...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Views is hooggeleë in 'n stil area van Clarens en bied die pragtigste uitsig op die Rooiberge, die Golden Gate-area en die Malutiberge vanuit die kamers en ook vanaf die stoep. Views beskik oor 2 aparte selfsorg-e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Vrystaat

Patcham Place is in die berg-dorpie Clarens, net 15 km vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Weens sy sentrale ligging is Clarens 'n gerieflike oorslaapplek, maar self ook 'n uitstekende bestemming. Daar is 5 en su...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Vrystaat

Lamon Guesthouse is in Kroonstand in die Panorama-voorstad en bied verblyf aan verskillende tipes gaste - of dit nou vakansie- of sakereisigers is. Hierdie gastehuis bied ’n rustige omgewing. Die gastehuis beskik...

Voorkeurvennoot
40% af Weeksdae!
VanafR1 500
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

La Bri is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers en sakereisigers en 'n heerlike bestemming vir jou volgende vakansie. Dit bestaan uit 4 luukse twee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]