Pick your preferred language

English

Afrikaans

+9
Selfsorg in Umhlanga

11 Bronze Bay

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

11 Bronze Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga. Gaste kan pragtige see-uitsigte vanaf die balkon geniet.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en toilet. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, leef- en eetkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die oopplan-leefarea lei na die balkon. Die woonstel het ook lugversorging, ideaal vir daardie warm somersdae.

Geen toegewyde parkeerplek of motorhuis is beskikbaar nie.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek, en daar is sekuriteit tussen 18:00 en 06:00 daagliks.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 253

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 11 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6418e91d8732ce371fcb08518f48e9a515d6f004623972f6f73f007b9186cc8dd8d31edb799ff0d9d4d641c2cabac198ad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719591364828 31.090613449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang