8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Mount Champagne, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
12 Mount Champagne is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Cathkin Park met slaapplek vir 8 gaste in die Champagnevallei-omgewing van die sentraal Drakensberge.
Die huis is ten volle toegerus en is in die klein Mount Champagne-oord geleë. Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Die suites op die boonste verdieping het elkeen 'n en suite-badkamer. Die 2 suites op die onderste verdieping deel 'n badkamer. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en daar is 'n etenstafel. Die sitarea het 'n kaggel en gaste kan ook op die tussenvloer ontspan. Die huis word 6 dae per week skoongemaak. Ongelukkig laat ons nie troeteldiere of raserige partytjies toe nie.
Braaigeriewe is beskikbaar en die oord het 'n swembad, 'n tennisbaan en 'n dam vir visvang en kanovaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hannah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Mount Champagne, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 12 Mount Champagne het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Mount Champagne, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang