Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Champagne Vallei

4.8 / 5  
volgens 195 resensies
Lees regte resensies van Champagne Vallei van 195 geverifieerde gaste.
Indien jy Champagne Vallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Champagne Vallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Champagne Vallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Champagne Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Champagne Vallei Akkommodasie

50 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Champagne Vallei

Bell Park B&B and Self-catering is in Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge geleë. Dit is op ’n klein, veilige plaas met ’n groot tuin met 'n uitsig oor die Bell Park-dam. Alhoewel die plaas bedrywig is...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei

Treks, Trips & Trails bied selfsorgverblyf in 2 chalets wat elk uniek versier is. Die chalets bied 'n uitsig oor die Bell Park-dam en het die Sentrale Drakensberge se Cathkin- en Champagne-bergpieke as agtergrond. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei

Swallowfield Rondavels bied gerieflike sakpas-selfsorgverblyf in die hartjie van die Champagne-vallei in die Sentrale Drakensberg-area. Dié Central Berg bied 'n verskeidenheid doendinge en eko-toeristebesienswaardi...

25% af Winteraanbod!
VanafR800
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei

Peak View Cottage bied verblyf op 'n bosbouplaas in familiebesit. Dit is in die hartjie van Cathkin Park in die Sentrale Drakensberge geleë. Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 slaa...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei

Vultures View bied ongelooflike uitsigte oor die Champagne-vallei en is in die Bergview Privaatlandgoed, 'n eko-landgoed in die sentrale Drakensberg geleë. Verblyf word gebied in 2 kothuise met slaapplek vir 6 ga...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei

The Goodland Cottages is op 'n privaat plaas 23 km buite Winterton in KwaZulu-Natal. Dié kothuise is perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie besienswaardighede in die Drakensbergstreek....

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei

Inkinzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat is in die Champagne-vallei, 'n Wêrelderfenisgebied, geleë. Verblyf is beskikbaar in 3 unieke eenhede. Inkinzi Cave is 'n grot-huisie met 'n tipiese Boesman-tema. Die en sui...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Champagne Vallei

Wellstead Home is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op die eienaar se perseel in die prentjiemooi Champagne-vallei geleë is. Daar is slaapplek vir 9 gaste en dis naby verskeie besienswaardighede in die Drakensberge. Di...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei

Rockwood Earth Lodge is 'n unieke en privaat wegbreekhuis in die Champagne-vallei, net verby die Drakensberg-seunskool. Die lodge spog met 'n uitsig op The Giants Castle, 'n bergreeks wat sy naam gekry weens die vor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei

The Bunker is 'n unieke eenheid teen die voet van Cathkin Peak en Champagne Castle in die Sentrale Drakensberge, KwaZulu-Natal. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggroot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Champagne Vallei akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]