6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
12 Sea Lodge bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek, aangesien hierdie woonstel pragtige see-uitsigte en direkte toegang tot die strand het.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort en 'n bad is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer 'n bad het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop na 'n balkon met 'n tafel en stoele, wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkering in die kompleks en is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike swembad. Die kompleks bied toegang tot die strand, promenade en Umhlanga Village.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 253
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 12 Sea Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang