Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

129 4th Pool House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierdelaan 129, Rondebosch-Oos, 7780, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

129 4th Pool House bied lieflike selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Rondebosch-Oos geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n naweekwegbreek aangesien die eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n driekwartbed en deel die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié spasie het ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Albei kamers het 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n ruim gemeenskaplike binnehof met 'n lieflike swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Vierdelaan 129, Rondebosch-Oos, 7780, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierdelaan 129, Rondebosch-Oos, 7780, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed1c78837ef76add241c9680cb46343e7f3339e5ddab7775c7abac07d5f6c0b7c22b3a1ef46ee59b97f96d28cb7c9ee4f815?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 129 4th Avenue Rondebosch East 7780 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9782103 18.4989429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang