Orden Volgens:
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Filter Volgens Aanbieding:
Filter Volgens Tipe:
Filter Volgens Fasiliteit:
Filter Volgens Stergradering:
Stede
George (176)Kaapstad (2867) Dorpe
Agulhas (132)Gordonsbaai (131) Hermanus (409) Knysna (297) Langebaan (265) Mosselbaai (697) Oudtshoorn (128) Paternoster (205) Plettenbergbaai (290) Saldanhabaai Munisipaliteit (321) Somerset-Wes (153) St Helenabaai (116) Stellenbosch (212) Strand (271) Struisbaai (128) Wildernis (119) Sien Meer... Toerisme Bestemmings
Boland (1358)Breederivier Vallei (312) Central Karoo (186) Helderberg (522) Kaap Karoo (205) Kaapse Roete 62 (575) Kaapse Skiereiland (1566) Kaapse Wynlande (888) Karoo (960) Klein-Karoo (265) Overberg (1359) Suidelike Skiereiland (587) Suidkus Walvis-roete (762) Swartland (139) Tuinroete (2337) Weskus (1107) Sien Meer... Resensies van Wes-KaapLees regte resensies van Wes-Kaap van 11021 geverifieerde gaste.
Indien jy Wes-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wes-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings! So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Western Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek. |
Wes-Kaap Akkommodasie8823 lekke plekke om te bly
Kyk Vir Beskikbaarheid SPAAR 30%
Karoo Retreat het 3 individuele selfsorg-eenhede in Oudtshoorn. Oudtshoorn is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is per... SPAAR 30%
The Point Beach House is in die pragtige hawedorpie, Mosselbaai, op die Tuinroete geleë. Hierdie rustige strandhuis is die perfekte plek om weg te breek van die gejaagde lewe af. Geniet die branders wat op die wit ... SPAAR 30%
Somerset Grace is gerieflik geleë in 'n beeldskone woonbuurt, net langs die R44-hoofweg en bied dus maklike toegang tot Stellenbosch, Somerset Mall en die Strand. Of jy nou vir sake of plesier, of net wil ontspan e... SPAAR 40%
SPAAR 30%
Anchors Away is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en 'n vrolike atmosfeer in Waves Edge, 'n 24 uur-bemande sekuriteitskompleks. Dis 'n eenverdieping-eenheid, en daar is 'n dubbelmotorhuis. Die stoep het 'n ingeb... SPAAR 40%
SPAAR 30%
Stylvolle, moderne akkommodasie, teen billike tariewe en goeie diens daarby! Karoo Sun Guest House is geleë op Roete 62 in die hartjie van Oudtshoorn (oorkant die Oudtshoorn Hospitaal). Ons het 'n heerlike swembad... SPAAR 30%
Atlantic Sunset bied ongelooflike uitsigte van Tafelberg en Robbeneiland. Verblyf is beskikbaar in 'n drieslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Big Bay, Kaapstad. Die kompleks is net 5 minute se stap vanaf... SPAAR 30%
Hartenbos Self Catering Holiday Apartment is regdeur die jaar beskikbaar. Dis naby doendinge in Hartenbos. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, kombuis en leefarea.... SPAAR 30%
DreamCatcher Self-catering is in die klein vissersdorpie Paternoster geleë. Die woonstelle lê knus tussen die sandduine van die Atlantiese kus, en het 'n uitsig op die see. Dis net 200 m en 5 minute se stap van di...
Toer vanaf die stadsliggies van Kaapstad na die geel Canola-velde van Caledon. Reis deur die rowwe landskap op pad na Piketberg, of die kronkelpad langs Gordonsbaai se blou horison. Ontdek die pêrel van Paarl en die lemoene van Citrusdal. Proe die Boland se wyn en die Weskus se bokkoms. Ry die skil...
Lees meer
|

Filtreer Uitslae.
Dit kan 'n tydjie neem...