+21

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Edwina V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ongelooflik. Heerlik. Wil graag weer vir volgende jaar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Baie lekker gekuier en beslis waarde vir geld, sal weer gaan. Verblyf was baie lekker. Iets wat wel aandag kan kry, is 2 kamers se waaiers wat baie stadig draai en so te sê niks beteken, en dit was vrek warm. Dan het die alarmstelsel nie gewerk soos veronderstel nie. Lekker ruim huis en meeste tyd op die dek en by die swembad gespandeer. Dalk amper tyd vir 'n 'springclean' en bietjie van 'n 'upgrade' oor die algemeen, maar dit is net my opinie natuurlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

131 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeeb8a06e67bc6851131df276668ae4a5789846f2eb1532263ec34c2c76e6da0067a8d94f4a1b4ef1fd11bfff4d5ed61a5d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 131 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.288425360213 31.437931356449

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang