10 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 131 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Deck on Sea is 'n selfsorgvakansiehuis met direkte toegang tot die strand in Zinkwazi-strand, KwaZulu-Natal. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin wat in die natuur wil ontspan.
Dié dubbelverdiepinghuisbied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en het en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ysmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Op die boonste verdieping is daar nog 'n area met 'n rusbank en Wi-Fi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.
Gaste het toegang tot 'n swembad, 2 motorhuise en nog veilige parkeerplek op die perseel. Verder is daar 'n wandelpad wat gaste direk na die strand lei. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 131 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Deck on Sea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
131 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang