Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Zinkwazi Beach

4.5 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Zinkwazi Beach van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Zinkwazi Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Zinkwazi Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Zinkwazi Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Zinkwazi Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Zinkwazi Beach Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Zinkwazi Beach

Scent From Heaven Global is 'n toevlugsoord naby Zinkwazi Beach aan die Noordkus, sowat 40 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en a 20 minute se ry vanaf Ballito. Daar is 5 luukse kamers. Sommige...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zinkwazi Beach

BellaVida Ocean Cottage is 'n vakansiehuis met selfsorgfasiliteite in Zinkwazi aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Hierdie vakansiekothuis is lig, kry baie son en het wye uitsigte oor die eindelose Indiese Oseaan. Dit is...

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Zinkwazi Beach

Nkwazi Tree Lodge is 'n lieflike houthuis met 'n paar verdiepings en gedeeltelike see-uitsigte uit al die vensters en van al die wandelpaadjies af. Dit is stapafstand vanaf die strand en strandmeer in Zinkwazi en he...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zinkwazi Beach

Casa di Cattleya Guest House bied gerieflike verblyf in die stil en pragtige natuurbewarea van Zinkwazi-strand. Dié luukse instansie is in 2015 deur sy Italiaanse eienaar, Maree, geopen en bied warm Italiaanse gasv...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zinkwazi Beach

Cecelia's Holiday Manor is 'n lieflike seefront-selfsorghuis in die lieflike kusdorpie, Zinkwazi, aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Hierdie dutjiesdorp is stil en outyds en die kothuis is die ideale basis vir 'n ontspa...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
B&B in Zinkwazi Beach

Zinkwazi Lagoon Lodge is in Zinkwazi Beach en bied gehalte vakansieverblyf. Gaste word omring met ongelooflike voëlgesang in die tropiese woud, die rustigheid en die verskeidenheid palmbome langs die kalm waters va...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zinkwazi Beach

10 Panorama is 'n selfsorghuis wat in die Zinkwazi Beach-omgewing geleë is. Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste wat graag wil wegkom van die stadsgewoel. 10 Panorama beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die k...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Zinkwazi Beach

Black Rock Beach Cottage is geleë in Zinkwazi, een van die min, pragtige, ongerepte strande wat nog behoue gebly het in Suid-Afrika. Daar is 'n strandmeer van 7 km lank wat deur die luisterryke palmbome van die Zin...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Zinkwazi Beach

Ocean Reef Hotel is op die strand geleë met pragtige uitsigte oor die see en omgewing. Die hotel word omring met inheemse kusduin-landskappe en melkhout-woude. Jy het toegang tot die strand en strandmeer deur midde...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Zinkwazi Beach

KwaMdoni Unit 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid in die KwaMdoni Kompleks in Zinkwazi Beach. Die kompleks is net oorkant die openbare park en na aan die strand geleë. Die eenheid bied ...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Zinkwazi Beach

Butler on the Ridge is op die Nkwazi Ridge Estate in Zinkwazi Strand en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike vakansiehuis met 'n privaat swembad en uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die huis is in aardse kl...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Zinkwazi Beach

1 Palm Road is 'n selfsorg-woonstel op die eienaar se erg in Zinkwazi Beach. Die eenheid het 'n privaat ingang en is oopplan. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. ...

Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zinkwazi Beach

Glenview is ’n dubbelverdieping-vakansiehuis in die klein dorpie Zinkwazi Beach. Die perseel is slegs ’n straat van die strand af. Die huis bied ’n asemrowende see-uitsig en is binne maklike bereik vanaf die...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 250
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Zinkwazi Beach

1 Artegobay is 'n groot dorpshuis in 'n kompleks, maar is baie privaat en veilig. Dit is in Zinkwazi langs die KwaZulu-Natalse Noordkus geleë. Die huis het 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n groot oopplan-sitkamer, -...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Zinkwazi Beach

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Princes Grant 293/7 Sandhills is 'n ruim selfsorghuis op die Prince's Grant Golf and Country Estate aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Dié fantastiese huis is die ideale basis vir gaste wat 'n gholfwegbreek of 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za